
Ek kan nie glo wat ek sien nie! Ek kan nie glo die nuwe blou bul trui is pienk nie! Ek ondersteun my span al vir hoe lank en al was daar onlangs vele kere wat ons verloor het, was ek nog altyd lojaal en sal lojaal bly. Beeld het vandag dit bekend gemaak met [...] Read more »



